top of page

BID VIR MY DOGTER

NEEM KENNIS - DIGITALE PRODUK VIR SELF-DRUK

Bid vir my Dogter – 40 Dae Gebedsjoernaal

’n Moeder se gebed het die krag om ’n dogter se lewe vir altyd te vorm. Hierdie joernaal is spesiaal geskryf om jou te help om doelgerig, liefdevol en volgens God se Woord vir jou dogter te bid – oor haar hart, haar toekoms, en haar identiteit in Christus.

    R79.00 Regular Price
    R39.00Sale Price
    Product Page: Stores_Product_Widget
    bottom of page